Tag Archives: afrikaans

Film Revue: An Infinite Scream

Source: Film Revue: An Infinite Scream

(Sorry to all English subscribers, today I reblog an Afrikaans review about our film which will be screened tomorrow, 14th January, at the Goethe Institut in Windhoek @ 19h15)

En nou vir die van julle wat Afrikaans praat, ‘n Film Revue in Afrikaans van die wonderlike Daniël Bezuidenhout a.k.a Thulana wat met haar woorde en taal kan toor.

Lees gerus ook ‘n bietjie van haar ander blog posts, so mooi geskryf met ‘n wonderlike sin vir humor en interessante stories oor haar lewe in Ghana.

Dankie Daniël!

“Elkeen van ons wat soos ‘n volstruis met sy kop in die sand staan, en vertrou die regering sal na al jou belange omsien, moet ‘n slag staan en wonder hoe goed dit uitgewerk het vir die Boesmans.

 

In ‘n aangrypende artistiese dokumentêr, “An Infinite Scream”, kry die Imke Rust jou kop uit die sand. …lees meer hier